Posted on November 4, 2009 by Skoor
Die Bulls Supporter
a. Persoonlikheid
Jy, as die gemiddelde Bloubul ondersteuner, se IK verskyn agter op die rug
van jul kaptein se trui. Saterdae, vir 80 minute lank, roteer een breinsel
tussen jou en die 70 000 ander soos jy. “Liefling” en “Bloubul” was vooraf
in jou memory chip in geprogrammeer. Jy ry waarskynlik ‘n 4X4, dra
“two-tone” hemde, PT-broeke en [...]
Filed under: Uncategorized | 5 Comments »
Posted on Oktober 30, 2009 by Skoor
En terug by die nuus in Diereland, met Koning Leeu wat vir sy mak aap, Jonas Pajama belowe dat hy reken Pajama sal ‘n goeie troonopvolger vir hom, Koning Leeu wees.
Pajama is steeds by die carwash. Hy het glo sy nuwe kar wat hy verdien het deur hard te struggle in Diereland, beskyt van blydskap en opgewondenheid [...]
Filed under: Uncategorized | Comments Off