Mediese personeel en kennis

Pens jy moet maar hier edit of delete soos jy goed dink.
Jy het ‘n baie ware punt aangeraak toe jy gepraat het oor die personeel wat geen vrae kon beantwoord het nie.  Dis skokkend hoe sekere mense se kennis van hulle vakgebeid agteruit gegaan het.  Nog meer hulle weet nie waar om die antwoorde te [...]