Facebook vs Phising

Is Facebook veilig vra julle my? Mens moet jou risiko bepalings doen. Wat is die kanse dat jou persoonlikke inligting algemene inligting gaan word. As jy nie wil hê mense moet weet hoe jou kinders lyk nie hou die foto’s van plekke af soos die Internet… Facebook, photobucket, flicker … enige iets op die Internet [...]

Internet Anoniem?

Ek was nou al meer as eenkeer oor my vingers getik omdat ek dit vir mense probeer vertel. JOU INTERNET Gebruik word gelog deur jou diens verskaffer. Hy kyk jou nie af of beloer jou nie. Dit is standaard vir enige netwerk om log files te hardloop. Van jou diens verskaffer af tot by die [...]

Vuvuzele – Sokker Cultuur?

Kyk dit is nou al algemene kennis dat ek voorstaander is om kulture hulle gang te laat gaan, maar om my te oortuig dat die mono toon sielkundige wapen teen beskawing is afkomstig van ‘n uitgeholde Kudu horing is waar pensie die streep trek. Westerse of selfs Oorsterse massa vervaardiging kan [...]

Killing of a Bull/Ceremony of tasting the first fruits

Umkhosi Wokweshwama
King Langalibalele I continued the age old amaHlubi tradition of Umkhosi wokweshwama (ceremony of tasting the first fruits) that is done annually when he returned to Natal with his people. This ceremony was also practiced by King Bhungane who used it to strengthen his powers using traditional medicine, during this ceremony he also gave [...]

Plaas Sluit 21h00 to 06h00

Gedurende die nag sal die Plaas se comments op moderate wees en dit sal die volgende oggend weer af gehaal word van moderate af. So moenie skrik as jou comments in die modder boksie beland nie.
Geniet die Stories Harry Skryf Hard daar Aan

Muffia – Moerse Storm waarskuwing

Nou net sms van my versekering gekry. Dele van Zululand wat insluit, Mtumzini, Richards Baai, Empangeni en Kwambonambi kan ‘n helse storm met ruk winde verwag en moontlikke hael. As julle bote nie vas is nie bel iemand om dit vir julle te gaan doen… Groot skade oppad…

Roots of Youth kom toe tweede

Net so klein gelukwensintjie aan die tweede plek wenners …

Jurie is vry gespreek

Reg of verkeerd Jurie Els is vrygespreek van alle klagtes teen hom… Plattes wanneer kan ons daai biertjie nou neem. Ek verstaan jy skuld die man nou ‘n verskoning, maar nie net vir hom nie Platkuif …. sy hele familie en al die van sy vrou ook. Spring aan die werk tjomma ons wag …
Afrikaans [...]

Wie is SITA?

Nou skop die paranioa al weer in. Kyk wat surf ek vanoggend raak. Mens moet seker maar die dinge raak surf sodat mens iets kan kry om oor te worry. Wat Malema en die Google translations oor Kekkel bring sal ek nie weet nie, maar kyk nou die oulikke enetjie wat ek nou raak lees.
SITA [...]

Zulu Kultuur- Reaksie vermy

Dit is nu presies die reaksie wat mens sou wou vermy in die nuwe Suid Afrika.  Ek kan aan honderd redes dink hoekom ek in harmonie wil saam bly met alle kulture van die land. Een daarvan het juis met die vermoeë om ‘n bees kaalhande dood te maak. Die veiligheid van my kinders hang [...]