Up – Pixar vs Pencils

Gelukig vir ons kan NASPERS se trawante nie ons kinders se Avitar karakters verkleinneer en beledig nie. Dit sal natuurlik nie die drukkers stop om nie die geeste agter die Karrakters te jag en groot verwarring tussen realiteit en make believe by ons kinders te bewerk stellig nie.

Pixar se nuutste wat uit die scripts van CGI spring bring voort uit wat gister genoem was die duiwel van die kinder bybel met ‘n boodskap van advontuur vir kinners en vir grootmense ene van dat mens moenie worry oor die eind bestemming nie, maar dit is die reis wat belangrik is. Die gegenereerde karrakters is foutloos en bestaan nie in die werklikke lewe nie… Dus is die boodskap net soos in Monsters vs Aliens en WallE … Volmaak

_________________________________________________________________

In the 14 years since Pixar launched Toy Story – the first feature film composed entirely of computer-generated imagery, or CGI – the upstart American studio has produced a series of family‑friendly blockbusters comparable with the greatest works of Disney’s past. Its latest, Up, the story of an elderly ex-balloon salesman realising a lifetime dream of adventure, has received ecstatic reviews and earned almost $500 million worldwide.

Telegraph.co.uk

__________________________________________________________________

Die tiepe karrakters is volmaak en dus ‘n voorbeeld van volkome sede bewaring en straal ‘n beter lewens les uit as wat Joost ooit vir Rugby kon beteken. Ek kan nie anders om te dink dat geen meer sport held sy ondervinding op openbare vlak met die publiek sal wil deel nie, want dan word sy privaat lewe openbare belang en besit… selfs die van sy egenote sin.. (Amor my hart gaan uit vir jou)

Is ons gereed om ons kinners se opvoeding op te dra aan Disney karrakters wat foutloos en volmaak is vir ewig en altyd … omtrent soos Jesus … ‘n Avitar …

2 Responses

  1. Sjoe. Al daai plastiek. nee dankie.

  2. Hi Tiaan … Welkom by Kekkel … maar hulle maak nie foute wat deur die media uitgebuit word nie …

Comments are closed.