Nou dat Paul snr. die karakters wat die show gemaak het uit sy lewe uit geskree het ploeter hy voort om mooi moterfietse te bou. Die eerste flop was die AbuDabi fiets wat terrug gestuur was vir ‘n total make over… Kan hulle sonder Paul jnr. se in diepte ontleding voort gaan om tema fietse te bou. Ek dink Paul snr. het nie die vermoeë om die karakter van ‘n opdrag in ‘n fiets vas te vang nie.
Paul jnr. begin sy eie ontwerp besigheid en wat my opgeval heet is dat hy iemand soek om sy logo te ontwerp en dit nadat hy die wêreld beroemde OCC logo op ‘n stukkie wit pappier geteken het een nag laat. Ek wonder hoe sy pa se kontrakte hom vas hou en of hy ooit weer sal Wêreld klas fietse sal ontwerp.
Dit is hartseer dat Snr. nie ‘n toekoms vir Jnr. kon sien in die maatskappy nie.
Filed under: Bierpens | Tagged: gesels, kekkel, klets, OCC, Paul Teutel





Sukses en roem het na sy kop gegaan. Dieselfde het met Bboyd Coddrington gebeur. Hy en Duane Mayer het groot geeste verwilder en net die slapgatte het agter gebly. Ek sit en wonder nou of dit met Ryan Friedlinghaus van Westcoast Customs ook gaan gebeur. Ek glo nie. Hy lyk OK.
Boyd … hy is nou ‘n regte eienaar … hy besit net slawe … ek laaik hom niks … Overhaulin is my gunsteling …
Ek like ook vir Chip Foose, maar van laaaank voor Auverhaulin’ begin het. Het jy gew3t dat ek al 3 trucks oorgedoen het en een prys gewen het, he he he. Sal eendag fotos stuur.
Nice …. ek het nog net wildbesigtings voertuie opgebou