Sondag – Yollie se Poep Bewys!

Sondag sonder Sondes

Sondag die sede leier van ons volk bewys dat Joost ‘n leeunaar is.  Hulle onthul ‘n hele timeline van gebeure soos Joost se leuns verloop het.

Sondag gebruik ook die geleentheid om Vervolging van deur media om Yollie te beskerm. Al wat ek wil weet is wie tape ‘n poep… grap makers en gek skeerders… wie argief die materiaal …???

Any way nou weet ons hoe Yollie gaan bewys dat Amor wel skuldig is en nou kan die publiek maar lustig voort gaan om haar te verkleinneer. Is Mos Spiertier … sy wil mos ‘n Celeb wees.

The strongest wil survive .. dis mos die ding wat ons op skool geleer het….

Wat ek wil weet by Sondag se redaksie is dit … Waar kom die spreek woord vandaan … mense wat in glas huise bly gooi nie met klippe nie? Of die wat self sonde pleeg mag nie oordeel nie…  kan iemand my help met die regte en beskerming wat kinders geniet onder die pers …

66 Responses

  1. Bierpens, ja, nee jong ek is seker ook een van die dommes wat nie mooi verstaan wat die “mense eintlik wil hê nie. Eeers skree almal luidkeels saam Joost moet net erken dis hy in die video!! …Joost erken toe …en wat gebeur toe, almal skree weer in ‘n koor ,..Niemand het vir Joost gesê hy moet oor die radio en Tv. jammer sê nie???? ..na hoe verstaan mens nou die “mense” ..Hulle vra daarvoor en dan het hulle weer ‘n nuwe storie en iets om Joost en Amor mee aan te val…dit is so donners siek!!

    Ek voel ook die wat ou Jollie so aanmoedig en ondersteun is maar net dorstig vir skinner en verveeld met hul eie shitty lewe dat hulle liewer die “celebs” se lewens wil lewe. Dink net hoe goed voel elkeen as hy luidkeels oor Joost en Amor of Steve kan sit en praat en sy eie foute dus mooi verbloem kan bly?

  2. My argumet sluit ook in dat niemand in die lewe volmaak is nie. Dus sodra mens die kolig betree word almal om jou ook verneder. Ek vermoed die Establishment cover vir iemand … as Joost en Steve moet bieg … hoekom bhou die establishment hulself die reg voor om hulle eie bates te beskerm?

    en … hoekom mag Sondag buite die publikasie wet kaal tieties publiseer aan lesers onder die ouderdom van 16 … wat maak die Establishment se foute so onsigbaar in die publiek se oë …

    Ek weet van mense wat Joost se kop geis het maar nie eers ‘n clue het wat sy werk by Super Sport behels het nie … m.a.w. hulle kyk self nie Supersport nie.

  3. Die ander ding wat my pla,.is nou die “hulle het gekies om ‘n celeb te wees” sinnetjie wat mens ook heeldag en aldag moet hoor, Ek glo mos mens word gebore om ‘n sanger te wees, of ‘n rugbyspeler van formaat te wees, anders sou ons almal mos top kon wees in enige gebied, Sport , sang, swem of wat ook al. Ek glo. Dit kom maar daarop neer “mense” sê dwase goed om intelligent te klink?

    Elkeen huil ook luidkeels, oor die voorbeeld wat dit vir Jan publiek se hul kinders stel!! …. wie is veronderstel om werklik vir sy of haar kind ‘n voorbeeld daar te stel … ek sou reken eers die ouers, en daar druip die meerderheid van ouers in ons land die toets gruwelik!
    Die groot Kamtige “sedebewakers” moet net hul oogklappies afhaal en sommer net so rondom hulle kyk, hulle sal vertom staan wat in die huise om hul en soms hulself aan die gang is, die voorbeelde moet daar begin en dit is wat saakmaak.

    Ek begin eerlik waar glo dat meeste dit net gebruik as ‘n rookskerm vir hul eie sondes, regtig ,… as ek nou ‘n skuld gevoel het oor myself, dan gaan ek mos baie beter voel om te sê: “Kyk daar! Kyk na Steve julle Kyk na Joost KYk.. na Piet Pompies, moet tog net nie my foute raak sien nie. :lol: dit is belaglik!! … Vir my is die Media ‘n geldmaak reus en vir hulle is enige sappige storie GELD! dis al waaroor dit gaan. Ag en ou Jollie op Patrollie is nou regtig die laaste een wat haar bekkie kan ooprek oor enige een, sy wil ook maar net graag geld maak.

  4. Ek het nie probleem met geld maak nie … glad nie …. maar dan moet dit reg gedoen word … en om die stadium is dit nie reg nie … Joost word baie beter hanteer deur die media as Steve … maar Sondag jou nog steeds vir Amor uit … wat het joost se sondes met haar te doen … Hoe ver gaan hulle die poepe nog vat en wat van die mense agter die skerms … dit is in swak smaak … maar ek moet bieg in eg Afrikaanse karakter van aan liter brandy … twee liter coke en drie liter Ford … Dat Sondag se kantore in Auckland Park sit verstaan ek nie … Danville Pretoria Wes sou meer gestrook het met die formaat van hulle koerant se inhoud … seker is ons maar net ‘n spul “red necks” en ek is te dom om dit raak te sien …. miskien moet ek maar engels koerante lees en in Engels begin Blog…

  5. Net nou die aand op Glitterati, sit Mark Fish se vrou daar en vertel vir Gavin en die ander outjie, hoe sy vir hulle ook gelieg het destyds met har en Mark se fights en komende egtskeiding, oor sy nuwe girl…. net daar erken sy dat sy dit gedoen het om haar kinders te beskerm!!…want die media sou hulle uitmekaar skeur!…nou Pens, ..in dieselfde asem maak hulle Steve sleg, skeur sy gesin uitmekaar skinner oor elke mens op Tv. maar beskerm hul eie regte en kinders??? HOE dan NOU!!! Hel en almal weet dat die Fishes nie die wonderlikste voorbeeldige lewe geleef het nie! maar sy sit en beswadder van A tot Z

    Sorry Bier ek skryf hopeloos te veel, nog net eending wat my krap ook, as ek nou ‘n kind het wat (soos Steve en Amor en Joost en..en..en ..en.. ) geweldig talent het in Swem, Sing, musiek, rugby (wat ookal) dan moet ek vir die kind sê asb. onderdruk jou talente, netnou word jy ‘n celeb en raak jy bekend, dan mag jy geen foute maak soos die normale mens nie asb. my kind oorweeg ‘n ander niksseggende beroep dan mag jy die reg hê soos ander normale mense om te mag leef en foute te kan maak….

    Sorry mense ek vertrap niemand! en ek gun Joost en Amor om tog asb. hul eie keuses te maak en dat hulle reg sal kies en as dit moet sal hul saam bly,… asb. Joost en Amor vergeet die ander dit is jul lewe, jul kinders, jul foute, julle mag self besluit!!!! Daardie twee (en hul gesinne) gaan deur genoeg HEL sonder om die land ook nog op hul te hê! … Hoe hard moet een ou baklei om die hele land af te weer van sy gesin en toekoms, dankie vader die gewone ou op straat baklei nie teen die land vir al sy /haar foute nie.

    • Nee man, daai Glitterati lotjie is kommin soos gras!

      Siesa

      • Hi Skoor … gee die duiwel wat hom toekom … die nuwe Glitterati lyk goed … ook het mense nodig om Die Ponies Galop te lees om met Joost se boek te kruis verwys … dinge gaan warm raak.

        • Ek stem saam met Skoor ek kyk ook nie Glitterati.

          Ek koop nie die Sondag, maar wil jy nou vir my sê hulle het die storie van Amor getape????? :shock: Kan jy dit nou oor vertel? Shame hierdie mense het regtig nie ‘n lewe. Jy moet iemand nou heeltyd volg en op die regte oomblik druk jy record en mik vir die sterre. Ag nee regtig dit raak net te erg. :roll:

          Nee ek wil nie Ponies galop lees vir kruis bestuiwing nie!! whahahahaha :lol:

  6. Smurf .. jy kan nie te veel gorrel op kekkel nie … ou Pensie kan nie die las alleen drae nie … ek is bly hier kom meer mense en verduidelik hoe ons voel oor die geskinder ry … ek het al gebegin dink ek is alleen ….

    Ek verstaan wat jy sê smurf .. ek leef na aan my kinders en het gesien watter impak seker dinge wat op die blog van my gesê het op hulle lewens gehad het. Ja … die skinder bekke is gewoonlik skeinheilig … ons almal sondig … dit is net wat vir skinder skrywers intresant is en wat hulle amuseer wat gaan beteken wie volgende in hulle visiere is …

    (sick) (sick) (sick)

  7. Bierpens,

    Gelukkig weet jy wie jy is, en al daardie simpel prentjies en slegsê, is kommin raaiskote in die donker, duidelik weet hulle nie wie jy werklik is nie, shame nou tas hulle na sulke kinderagtige goed om jou uit te lok en kamtig sleg te maak…. Kom ek sê jou eending dat jy begin golwe maak, is nie al te mit nie en hulle hou nie daarvan nie… ;) is dit nie tog maar die rede hoekom hulle jou graag wil laat sleg lyk of voorstel nie?

    :lol: Ek is al beskryf as ‘n ronde vet blop met kort ronde vet vingertjies, wat geen lewe het as om voor die PC. te sit. :lol: En ek belowe jou die wat my ken wil hulle se holle skeur daaroor! :lol: ( O, en ek drool oor Steve, “moet erken hy is iets om oor te drool! ;) ) …. ook fotos van my van hoe ek nou kamtig lyk ..ons lag te lekker daaroor! So lag maar lekker oor daardie stupid geite van hulle! ;) Gelukkig het ek nog nooit eers probeer om een van die wat my so aanval te verkleineer deur hulle as vet en lelik of deur kamtige kamma kamma fotos van hulle te plaas nie, (hulle is nie vir my ‘n bedreiging in my lewe nie! punt.) Ek gun hulle maar hul speletjies.

    Ek moet net erken Smurf is die Bevelvoerder in Steve se Army! en staan altyd op gereedheids grondslag as die Generaal aangeval word, … ons tema lied in die Steve weermag is “Generaal Generaal soos een vrou sal ons om jou val Generaal!!! ” :lol: Gelukkig is ek in ‘n gesin waar niemand teen Steve sal draai nie “come what may” van die jongste tot die oudste! Em die wat dit waag om teen die Generaal te draai sal summier voor die vuurpelleton geplaas word!! :lol:

  8. Hhehehhe en ek kan nie eers saam sing nie … maar ek kan fights organise … ja ek weet dit is kinderagtige speeletjies, maar as so iets my kinners so ontstel hoe moet Steve se twee voel en wat Joost en amor se kinders … ek weet nie eers hoe oud hulle is nie … any way … so sal ons terrug boellie as hulle ons Ikone en Idole boellie …

    Yollie gryp gereed na haar sneeze doekkies as ek haar begin rol …

  9. Yollie poep mos nooit nie…

  10. Net as sy hier kom lees ;)

  11. Harry
    :lol: sy ly seker aan algehele holverstoppings sindroom, ons moet haar laat weet daar in pilletjies daarvoor ook, die winde sal een of ander tyd moet uit! :lol: … kan gevaarlik raak as die hol staak is dit tickets, dan werk niks meer nie ;) … maar aan die anderkant ons los haar maar so, laat sy suffer van al die winde wat nie kan uit nie, arme Jollie, :? Dink net hoe gaan dit klink as al daardie winde beginne loskom so op die galoppende ponie van haar :lol:

  12. Nou dat ons so op die onderwerp van die “poepe”is ek onthou destyds het 007Meisie mos voorgestel ons bottel die poepe, ..ja dit kan gebruik word om krag mee op te werk, :lol: so ek stel voor almal bottel hul poepe en stuur dit dan vir Eskom om daarmee krag op te wek! … ons kan dus die poepe recycle en siedaar geen krag probleem meer nie!! .. moontlik moet ons vir Jollie kry om so ietsie daaroor in die Sondag te plaas en so kan almal landwyd inval en saamwerk aan die kragkrisis tans in ons land :? … ek dink :? … flokit dat so ‘n briljante brein nou eendag moet vrot! :lol:

  13. Hahahha … Smurf ….. maar die rpobleem is Eskom soek nie ‘n oplossing vir hulle probleem nie … hulle soek geld … en dis net Amor sin wat kan geld maak lyk dit vir my …

  14. Sê vir Yollie sy moet haar tape masjien bring … ek sal poep vir ‘n miljoen … WTF … dat mens so duur betaal … eish …

  15. Ek wil nie die een by eishkom wees wat die kenfroet bottels se deksels afskroef nie!!!

  16. Sal seker klink of die tape skeur!

  17. Jy dink … ek sien op jou storie vir later die week jy ken seekoeie … so jy weet hoe dit kan sproei … en spat … eish vir ‘n miljoen …

  18. Ek gaan hierdie vakansie vir 5 dae wegglip na my Andre se lodge op die oeweer van die Chobe rivier by Katima mulilo. Ek stel al 5 jaar lank uit. Seekoeie, en tiervis is op my agenda.

  19. Dankie smurfie! jy sal moontlik 3 of 4 stories die volgende week lees afhangenfdevan bier se bui, he he he.

  20. Harry Skryf … jy kan maar skryf pel … ek het alles gelaai wat jy reeds gestuur het … my bui is altyd lomerig en vriendlik … dis jy wat bang is om daar eenkant te bly … ek is nie bang om planne te maak vir die toekoms nie …. maar die week is die speel veld joune … jy moet sorg dat die mense nie verveeld raak nie … as Joost of Steve nie weer die week spyker nie is ons oraait … maar Jurie begin getuig … ek dink … so ons sal maar vroeg oggende en laat aande die werk moet doen voor die rush hour …

  21. He he he. Pensie ek het ‘n business om Januarie te launch. Ek draf more rond om alles te koop wat moet gekoop raak. Jy weet seker wat Gloria gifpompe en fullface gif maskers deesdae kos!

  22. En jy skryf goed pens. As ek jy is begin skryf ek in engels en dan het jy meer lesers. Jou engels is 20 keer beter as myne!

    • Thankx Harry … ek het twaalf jaar se skool onnies wat met jou sal verskil en ‘n hele bloghuis vol parras wat verskil van jou … any way jy kan in tale spreuk … ek kan nie …

      • Ek kyk Carteblanche … ou Pensie was toe reg van die begin af … Julle moet hulle hard moer Joost … hulle abuse dinge wat aan ons geleer is om ons volk mee te beskerm … nie te vernietig nie …

        Aan al die emnse daar buite … as jou inkoste oor 50 bar ‘n maand is … is jy die mense se teiken … moenie dat Joost die val vir almal neem nie. Julle het ook kinders om te beskerm … Joost jy was verkeerd om drugs te gebruik … dit was verkeerd om jou vrou te verneuk … dit bly jou privaat sake my vriend … slaan terrug en slaan hard …

  23. Ek sal moet gaan slaap. Sien julle more!

  24. Kyk al hierdie celeb bashing is vir my baie snaaks. Dit verskaf ure se vermaak om te sien hoe hierdie mense wat dink hulle is die kat se snor se sondes in die media uitkom. Hulle wil mos met elke trou fototjie ens. altyd media toe hardloop.

    Daar is egter een ding wat my pla van Joernaliste soos Yollie, Prinsie, Mense van BP ens. Ek is nie sedebewaker of enige iets nie. Maar een ding wat ek weet is dat daar baie mense in onse wereld is wie se koppies raas. Anner mense kan net nie druk hanteer nie. Ek wonner of hulle nie bang is hulle beskinner eendag iemand wat net besluit genoeg is genoeg. Iemand vir wie daar nie meer hoop is, iemand wat besluit hulle wil nie meer deel wees van die lewe nie.

    En dan besluit die persoon hulle gaan uit al hierdie kak in die lewe met ‘n “bang”. En vat een van hierdie joernaliste saam met hulle. Of nog erger, vat dalk een van hierdie joernaliste se familielede, kinders of iets, saam met hulle?

    Ek wonder of hierdie ysters al gedink het daaraan? Ek sou. Daar is mos baie “snaakse” mense daarbuite. Hoe weet jy wat is die geestes toestand van die persoon wie se skinner stories jy publiseer?

    Net ‘n klippie in die bos om aan te dink.

    • Spierkas … wat die Tier nou eintlik sê is deur alles stem hy saam met ou Pensie al die hele tydsaam …

      As jy lankal die Blogs kom lees het sou jy geweet het onse se boodskap spreuk uit een mond …

      Moving on swiftly …

      • Pens,

        Ek het nou sit en dink, die Afrikaner kan nie saamstaan ooit nie, daar op “??” praat hulle van “spiesgooiers” en klipgooiers, maar as ek alles so bekyk …Is daar regtig ‘n verskil ? as jy as blanke Afrikaner ook heeldag klippe gooi en jou medemens vernietig? een en dieselfde ding, wie leer by wie? En die beste van alles is alkeen van die met die klippe in die hand noem hulself Christene! dit is eintlik lagwekkend!

        Ok, “moving on Swiftly” ;) klaar gekla! en gepreek!! :lol:

        • Smurf … die dinge was beplan deur mense wat opgelei was om ons te beskerm … mense wat dinge gedoen het in die naam van Apartheid waarvoor ons nou moet pa staan draai teen ons en entrap ons en pers ons mede arfrikaners af … fok hulle …

    • Spiertier,

      Ek dink jy slaan die spyker so op sy kop, ek het presies dieselfde ding gedink toe ek vir Joost op tv. gesien het, ek dink die ou is regtig op breekpunt, ..hy kan nie meer nie,.. ja hy was verkeerd dit weet ons almal, maar nie eers die grootste kriminele in tronke gaan deur die bashing wat Joost en Steve moet deurmaak en dit deur mede Afrikaners, Dit slaan my dronk, hulle het niks aan die publiek verkeerd gedoen nie, hulle skuld niemand niks (nie eers ‘n verskoning in werklikheid nie net hul vroue en gesinne soos wat elke janrap en sy maat dit doen).

      Ek dink Joost was baie na om so iets te doen, daar was ‘n deel waar dinge vir hom te veel geword het, . Hoe lekker gaan die “mense” skinder en praat as dit wel op so gemors moet uitloop ..weereens gaan almal wat so klippe gooi en skinder die onskuldiges wees want hulle doen mos niks. Ek sê jou ek kry seer en skaam om te dink wat die “mense” mee besig is. Ek wil nooit deel wees van die verwoesting van gesinne deur my bek uit te spoel oor dinge wat my nie raak nie. Al wat ek sal wil doen is om te bid dat elkeen wat seergekry het weer sal kan aangaan met hul lewens en hopenlik met hul gesinne.

      • Nee wat Steve en Joost het hul eie gesinne vernietig. Niemand anders is daarvoor verantwoordelik nie.
        Soos ek se ek vind dit moerse snaaks as die agterstraatse opvoeding van celebs soos Joost en Steve na vore kom.
        Ek vat geensins hulle kant nie. inteendeel ek dink die media doen net hulle werk. My punt is net. Ek sal dit self nie wil doen om celebs of anner mense se skinner stories te ontbloot nie, want eendag gaan jy die verkeerde ou kak gee. En dit is al. Niks morele dinge teen die celeb bashing nie. Ek wil net nie dat een of anner wacko my of my gesin kom uithaal nie.

        Viva Steve en Joost bly gomgatte

        • Ja Spiertier die hele land is vol gomgatte wat dink hulle is beter as Steve :lol: Komende van die kenner van Gomgatgeite! ;) Jy sal weet nê :lol:

  25. Ek moet saam met my dier die Spiertier stem. Joost en Steve het hulle eie gesinne vernietig. As my man moet doen wat hulle twee gedoen het dan sal ek ook sy gat skop. Maar ek dink die media gaan soms te ver. Almal weet nou dat Steve en Joost rond slaap. Wat my betref is dit hulle saak by wie en wat hulle slaap. Die enigste mense wat onskuldig is en seer gemaak word in die hele gemors is hulle vrouens en kinders. Nie die celeb of die girly wat hulle by slaap kan die high ground hier vat nie. Hulle is alby ewe skuldig.
    Die celebs gebruik die media vir die bevordering van hulle loopbaan, so hulle moet besef dat die media wel ook die storie gaan bekend maak as hulle droog maak. Maar daar is ook ‘n tyd om te stop. Op die oomblik hammer die media (en skinder tannies van SA) op dieselfde ding oor en oor. Om uit te bring dat Steve en Joost by een girl geslaap het is ‘n storie. Miskien as die tweede een uit die kas spring kan dit nog ‘n storie wees, maar werklik na dit raak dit maar afgesaag en who cares dat hy by 1 of 10 geslaap het?

    • Eish die boodskap syfer deur … Joost of Steve is nie die slag offers van die media nie … julle vat maar lank om te verstaan … elke grappie of bydrae wat julle maak om die monster te voer is ‘n dolk in die hart van die geliefdes agter die skerm … EK HOOP JULLE GENIET DIT … nou dat julle tot verhaal kom!!!

      • Pensie my mens, my jammerte het nog ALTYD by Steve (en nou Joost) se vrou en kinders gele. Jy kan maar gaan lees op ander blogs ook. Steve en Joost het die hele gemors op hulle self gebring en hulle het hulle gesin uit mekaar gedryf. Ek haal my hoed af vir Natasha dat sy deur hierdie hele gemors waarin sy haarself bevind en waaraan sy geen skuld het nie steed ‘n lady bly. Dit was nog altyd my siening en sal altyd my siening bly. Wat Steve en Joost gedoen het is in my oe nie reg nie, MAAR dit is hulle lewe en hulle moet dit ly soos hulle wil. Ek dink (en dit is my mening hier) dat beide van hulle peoplholle is en dat hulle die beste ding in hulle lewe vermors het.

  26. Is dit … Verduidelik dan vir Pensie … ENTRAPMENT ….

    • Hoe nou?? Bedoel jy nou die girl wat die video van Joost en haar geneem het. Ja jy kan seker se dit is entrapment, maar wat van Charmaine Gale Weavers? En laat ons nou nie ons self ‘n rat voor die oe draai nie Bierpens. Geen mens sal entrap word as jy nie geentrap wil word nie. So wat jy se is dat as ‘n mooi girl verby kom en jou “entrap” dan is dit nie jou skuld dat jy vir Mev Pens verneuk het nie maar haar skuld. Nee nee my mens die lewe werk nie so nie. Elke mens het die vermoe om tussen reg en verkeerd te ondersky. Wat Steve en Joost gedoen het WAS, IS en SAL altyd verkeerd wees. MAAR dit is hulle lewe en hulle keuse en hulle moet saam met dit leef en nie ek nie. Ek is nogsteeds jammer vir die mense wat niks daarmee tedoen gehaat het nie en nou die prys betaal.

      • My Bliksem Weglekind en hier praat ek sommer net altyd kak met jou op die blogs. hier is nog iemand met redenasie vermoe op die internet. Slaan my plat met ‘n bierpens.

        Fok dis tyd dat jy nou jou man los en terugkom SA toe. Vrou so na my hart. HEHE

        Ps: aan almal wat bietjie hul redenasie skills wil opskerp, try dit teen Bierpens, Easy peasy.

  27. Hi Wipneus!!! … jy deesdae so skielik hier … en dan weerweg … ek skrik my skoon van my stoel af … Ja voor laas week het hulle verskeie artikels gebruik om Amor mee te verneder. Yollie skryf nou nie meer self daar oor nie … dit gebeur nou onder die redaksie se naam eenkeer sommer die hele span ….

    Any way jy mis die hele patalje oor Die Ponies Galop … ek het so blik op paar bladsye gehad … Nie net is dit goed geskryf nie, maar dit bewys Joost se storie … dit gee krediet waarde aan sy Time Line.

    Ek dink almal spring nou op Joost se huwelik om te misluk want hy staan op die vooraand om iets groots te onthul, maar vir ons kortsigtige Afrikaners is dit mos ‘n groter sonde om ‘n windjie te breuk as vir die media om Kriminele aktiwieteite onder die matjie in te vee… Dis ‘n donker dag vir vryheid van spraak …

  28. Wipneus!!! het jy gesien ek het nog onder Plekke gedoen vir jou en Sammi op http://www.bierpens.co.za

  29. RSG … a Leopard Sheds its spots …. julle kon maar sê dit kom van Bierpens af … sou julle nie aan julle spoeg laat stik het nie ….

  30. Weggie ek dink ons stem almal saam dat Steve (soos hy self ook erken het) het sy huwelik op gevoeter, en dat hy bitter spyt daaroor is, dit is net jammer dat die media en ander net nooit sal ophou daaaroor nie, soos ons almal (en ook Steve) van die begin af gesê het dit is tussen hom en sy vrou om dit uit te sorteer, maar die media het hulle nie ‘n kans gegun nie, dit is waroor alles gaan nie die feit dat hy skuldig was nie. Die ding van celebs gebruik die media, kan ook uit die ander oogpunt gesien word, die media sal slegs eers van ‘n sanger of ander celeb gebruik maak as hy eers bekend is om hul tydskrifte of koerante te verkoop, onbekendes haal nie die koerante en tydskrifte nie jy moet eers bekend raak dan wil die tydskrifte ens. die ouens op hul voorblaaie hê. so hulle moet maar eers daar kom voordat die Huilgenoot enigsins sal belangstel, tydskrifte soek nuus en bekendes nie onbekendes nie.

    Kyk hoe vinnig spring die media om te lees wat Steve op sy Website skryf. Net soos wat enige onbekende persoon op sy Website of blog sal skryf maar die verskil is dit is Steve en nie enige ander ou wat onbekend is se Website of blog nie, dis die verskil so as Steve poep dan weet die tydskrifte of koerante dit . As hulle dan nie belangstel in Steve nie hoekom gebruik hulle dan alles wat hy skryf op sy Website die volgende dag in die koerant? want Steve stuur dit nie vir hulle nie.

  31. Dit wil amper voorkom of mense uiteindelik begin verstaan wat Steve die heeltyd gevra en gesê het, Hy het gesê hy is skuldig en seker honderd keer selfs in Huilgenoot en oor die lug vir Natasha jammer gesê, (en dit was AL persoon wat hy regtig voor jammer moes sê) maar die media wou nie los nie hulle het voor sy huis gaan kampeer en bediendes probeer omkoop tot sy kinders na die hek toe geroep om te probeer inligting kry. Nog nooit het dit gegaan of hy skuldig was of nie, dit het niemand betwyfel nie, maar die mense en media wou absoluut alles insit om hulle vir 2jaar en nog steeds te teister, daaroor het Steve gebaklei en ook ons wat dit kon insien.

    Dat Natasha hom gelos het is ook OK. , dan is dit mos haar keuse gewees, niks daarmee verkeerd nie, dood normaal,..( en skielik is almal vreeslik bly daaroor, asof dit nou aan hulle iets kan doen) maar dat Steve heeltyd as die grootste krimineel in die land uitgemaak word is uiters siek. Hoeveel jaar is dit nou al ? Almal weet dat Steve geen misdadiger is nie. bitter min het al gedoen wat Steve vir armes en vele ander instansies fondsinsamelings gedoen het in die land. Hoekom wil mense nou maak asof hy hierdie vreeslike kriminele persoon is? Skielik praat niemand van al die goeie dinge wat Steve gedoen het nie ?

    • Smurf … hehhehe … jy het die spektakel van die advokaat in die klay sakie vergeet … die media sal nie sommer weer goete van blos afgryp sonder toestemming nie … glo my maar ..

  32. Smurf dit weet ons almal … party mense wil net aanhou tot daar niks oor bly nie… wat intresant is is dat baie virTeuns Jordaan gebruik as ‘n goeie voorbeeld. Net snaaks dat die media nie so baie in sy bemarking insit nie …. voldoen sy karrakter eienskappe dalk nie aan hulle lang termyn planne nie?

  33. Bierpens,

    Ek dink as ons ‘n lys moet maak van al die Sangers en Celebs, wat hul vroue verneuk en gelos het vir ‘n ander girl, sal dit beslis ‘n lang lys wees. daar is hordes van af Bless, Danie Niehaus, Mathys Roets, ag hordes, maar die enigste een wat moet deurloop is Steve. Ek wens ek kan almal opnoem maar dit is omtrent ‘n kleinhuisie vol van hulle. Dit het maar so stil stil gebeur, geen haan het gekraai oor dit nie. Selfs ou Leon Schuster destyds met ‘n girl jonger as sy kinders.

    Ag en ou Theuns Jordaan het eintlik soos ‘n hoephol opgtree toe hy kamtig wou pa staan vir ‘n baba wat toe nie eers syne was nie, net om in die media se goeie boekies te kan bly :lol: waar erken ‘n ou sommer ja dit is my kind en ek wil my dogter gaan ontmoet …en dit by ‘n girl (one nite stand) wat nie eers weet wattter doring haar gesteek het toe sy so in die bos in val nie :lol: belaglik en daar sing almal saam met die media hoe wonderlik is Theuns hy sou sommer pa wees en al, al is dit nie eers syne nie! …nou vra mens hoe redeneer die publiek?? Ek waarborg jou maak ‘n lysie van bekendes en kyk hoeveel het al geskei asgv. ander vroue. Kyk maar na Mark Fish met sy girl op die voorblaaie, net so oorgewaai en niemand stel meer belang nie. Die enigste een wat almal oor kerm is Steve want Steve is mos die belangrikste persoon in Suid Afrika ;) die ander is nie so belangrik gewees nie! ;)

    • Smurf … ek dink Mark kom weg daarmee omdat hy engels is … die engelse is nie so dom nie … hulle lees daaroor en dan is dit verby … hulle eis nie dat mense moet gefire word en moet skei nie … Daai is ‘n Afrikaanse sindroom … kom ons trap iemand tot hy stukkend is en bloei dan skop ons hom … vat al sy goed en stort ‘n traan as hy heen gaan … (SICK)

      • Wragtig Pensie!! dat so brein nou eendag moet vrot nê…….daar sê jy dit nou net! die Engelsemense is wratig nie so behep met celeb bashing nie!! .. DIT is nou eerlikwaar die grootste waarheid van die Hofmeyr sage begin het! Jy het daar beslis ‘n groot waarheid beet! magtig ek soen jou sommer oopbek! mev. Pens sal verstaan! “STEVE FOR PRESIDENT!!

        • Jy sien Smurf … ek dink dis omdat daai groepie van Vlakplaas nie kan Engels praat nie … nou teiken hulle net dit wat hulle kan verstaan ..

  34. Hierdie Smurfie van my is op haar stukke!!!! :lol:

    • Hi Wipneus … jy los ons mos om al die afrikane se probleme alleen aan te gluur en oplossings te vind … waar bly jy met jou Kekkeltjie … jy hoef nie poepletiek te praat nie … vertel ons van daai groot teleskoop wat nie kan email nie … of iets intresants …

    • Wippie ons vermis jou, jy moet meer kom gesels …lekker hier onder die grootboom op die plaas, en Bier vat ons so af en toe op ‘n wildrit ;) Terwyl Harry ons vermaak met stories van “toeka tot nou” , …dis ‘n ‘n moerawiese lekkerrrrr holiday hier op die plaas! ..en die kos is ook nie te k*k nie, …ons luister ook net Steve se pampoen, en die Waarmaker speel heeldag! .. en natuurlik ook alle boeremusiek aangesien Steve nou aangewys is as die beskermheer van die Boeremusiekgulde! “Boer en Trots daarop!”

      http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1928/b900380bf6d04dcd907f7af87089ef44/09-11-2009-12-02/Hofmeyr_Ek_is_’n_Boer,_en_trots_daarop

      Ek staan by die Generaal! en as hy eendag President word moet die mense nie kom huil as ek ‘n “Brand spanking newe Mercedes kry nie” :lol: :lol:

      • Smurf … daar is net een Steve … daar sal nog baie wees wat soos hy wil wees, maar hy is altyd eerste … ek is mal oor sy woordkeuses …

        “Die helfte (van my kinders) is Engels – oukei, ek het baie – maar ek bring hulle saam (na die boeremusiek-geleentheid). Môre gaan hulle skool toe en sê: ‘Miss, I think I am a Voortrekker.’?”

  35. :lol: :lol: :lol: Ok. Pens jy gaan ook een kry hoor!

  36. Ek sien jy speel so lekker hier Smurfie, ek vermis myself op die oomblik. :lol: Ek het gister hierdie beeld link van jou by Ingrid gesien, en toe bietjie gaan stout speel met Dom Publiek, jy sal dit vinnig optel ;) Gee my net so halwe kans vir aanjaag en ek duik, maar die weet jy mos nou al. :mrgreen:

    Hierdie storie is nou vir my ‘n game, ek hou daarvan om die mense kwaad te maak en dan vou ek my dubbel as hulle in die strik trap en hulle doen ;)

    Biepens ek het nou gaan soek en gesien ek het nog ‘n blog op my dashboard ….. Kekkel???? Ja-nee asseblief ek wil nie oor uitlaatstelsels wat met kamera’s dopgehou word praat nie. Dis nie uhmmm my styl nie. :mrgreen: My brein is in elk geval op die oomblik gedamage, sal ek oor brain damaged woman gesels??? :lol:

  37. Wipneus … gewoonlik is dit net pregnant girls wat porridge breins het …

  38. Neeee o neeeeee!!! net nie dit nie!! :shock:

  39. Wipneus to the Resque .. ons hardloop 15h00 met die posting … alle celebs kan aansoek doen vir vrywaring …

Comments are closed.