Vir watter span skree jy?

Die Bulls Supporter

a. Persoonlikheid

Jy, as die gemiddelde Bloubul ondersteuner, se IK verskyn agter op die rug
van jul kaptein se trui. Saterdae, vir 80 minute lank, roteer een breinsel
tussen jou en die 70 000 ander soos jy. “Liefling” en “Bloubul” was vooraf
in jou memory chip in geprogrammeer. Jy ry waarskynlik ‘n 4X4, dra
“two-tone” hemde, PT-broeke en rugbykouse. Jou selfoon is waarskynlik groter
as jou tottie, maar beslis kleiner as jou snor. Jou bek is die grootste op enige “party”.

b. Gunsteling voertuig

Enigiets wat duurder as jou buurman s’n is. Waarskynlik ‘n Prado, Mercedes
of Audi.

c. Gunsteling Dop

Brannas en Castle, want dit maak jou dapper genoeg om jou vrou by die huis
te gaan probeer bliksem nadat jou span (alweer) verloor het.

 


Sharks

a. Persoonlikheid

Jy is ‘n undercover moffie al het jy ‘n vrou en tien kinders. Jou vrou isheel moontlik ook queer of alternatiewelik ‘n “sex change”. Jy dra Raybans en fokken lelike klere. Jy
het vasgesteek by Bob Marley en rook steeds boom saam met jou oupa.

b. Gunsteling voertuig

Onder die dekmantel van “karre is wêreldsgoed” ry jy alles wat kak is omdat jy niks beter kan bekostig nie.

c. Gunsteling Dop

Enigiets wat jy verniet kan kry. Sedert die einde van Lion Ale is jy basies gefok!

Cheetahs

a. Persoonlikheid

Jy gee die konsep “oningelig” ‘n heeltemal nuwe betekenis. Besoekers aan Bloemfontein beland elke keer by die Ford-garage wanneer hulle verwysings
vra na die naaste Escort Agency! Die enigste ding platter as jou provinsie
se vlaktes is jou kop. Die feit dat jy nog altyd dink dat die “stock exchange” vendusie-
krale is, is bewys hiervan.

 

b. Gunsteling Voertuig

Enigiets wat met diesel werk. Jy is diesel-befok. Selfs jou dogter se nuwe vibrator is diesel-aangedrewe.

c. Gunsteling Dop

Shooters. Enige shooters. Vandat jou seun op Tukkies studeer, het shooters veld gewen in jou provinsie.

Stormers

a. Persoonlikheid

Die enigste organisme meer arrogant as jy, word nog ontwikkel.. Jy verkeer
skynbaar onder die indruk dat alle lede van homo- sapiens moerse beïndruk is
met ‘n platberg, suurwyn en vrot snoek. Jou “laidback” lewensstyl is jou
verskoning om luigatgeit te regverdig. Jou idée van “foreplay” is ‘n losskrum.

b. Gunsteling Voertuig

Iets met wiele, maar verkieslik rónde wiele.

c. Gunsteling Dop

Met die koms van Tik is dop nie meer belangrik nie, maar op die fly sal
jy waarskynlik ‘n paar mondevol bloutrein bitter moeilik kan weerstaan.

Lions

a. Persoonlikheid

Jou oumagrootjie was die eerste prostituut op die Johannesburgse goudvelde.
Jy gaan kyk net rugby op Ellispark as jou span wen. Ellispark is dus ‘n uiters vreemde planeet vir jou. Anders as ander spanne se ondersteuners moer jy jou vrou wanneer jou span wen. Dus is jou uitgebreide familie reeds vyf geslagte sonder vroueslaners.

b. Gunsteling Voertuig

Enigiets wat maklik gesteel kan word.

c. Gunsteling Dop

Vodka, Black Label en Cutex-remover.

5 Responses

  1. Uhm – en wat gaan hier aan dat hier niks aangaan nie? :lol:

    Ek’s ‘n Bulls supporter – vervang net asb die Castle met Black Label :wink:

  2. Pensie is weg om by sy vadertjie te kuier.

  3. Huh Skoor …. Eish …. ek wil kwaad word, maar toe onthou ek ek het nie raybans nie …

  4. Hoe ganit met jou pa Pensie?

  5. Hi Dellie … hy is wakker en al die pype is uit … is net die drups en plugs wat nog op is …

Comments are closed.