Boudkappertjies vs Koek Stampertjies

In heendaagse tye waar mens nie meer mans wat mekaar beken na die stads poorte aan hulle hare kan sleep en met klippe dood te gooi nie, moet ons verdraagsaam wees. Daar was ook die Konings wat sulke mans se skrotums verwyder het en hulle in die harems los gelaat het om die Koning se honderde vroue te versorg…

So die feit dat Ek nie mans met klippe dood gooi wat nie wat nie weet hoe om sy voël te gebruik nie is my voltrekking tot my deel van die Christlikke kontrak met my mede mens… Kom wurm jou in tussen my en my mense en ek gaan jou tot orde roep…

Wat die dames betref… eerstens is dit nie afstootlik om dames te sien soen of handjies vas hou nie… dis eroties… ;) any way met die klomp slegte mans daar buite moet die vrouens ‘n heen kome vind en iemand kry om hulle lewens mee te deel. Ons laat nie mense soos Steve toe om meer as een vrou te bevredig nie en ons wil die samelewing in monogame huwelikke inforseer… wat nou van die dames wat weerloos en aleen gelaat word…

Hoeveel keer moet ‘n dame seer kry en die aanslae van die lewe in die gesig staar voordat sy die reg het om dit met iemand te deel … As ons in ons samelewing aanvaar dat vrouens(bitches hekse en feekse uitgesluit) beskerm en vertroetel moet word sal ons ‘n baie beter samelewing hê… In Amerika is daar meer veelwywery bine huweliks verband as wat daar mense in die tronke is maar ons aanvaar nie meer as eenvrou/man huwelikke nie…

Life Sucks … maar moenie kak pomp nie …

7 Responses

  1. [...] lees daar by Bierpens: http://kekkel.wordpress.com/2009/10/13/boudkappertjies-vs-koek-stampertjies/ en ek begin weer dink en hierdie keer is dit nie moeilik nie.  Net gisteraand het ek weer besef [...]

  2. 2 vrouens wat soen is dalk vir jou eroties, maar 2 mans wat soen is dalk vir my eroties. Wat laat jou dink dat jy reg is? Hoekom moet slegs vrouens vertroetel en beskerm word en nie ook mans nie?

  3. Sorry pensie. Jy kan nie moffie mans veroordeel en die skewe vrouens goedpraat nie. Dan is jy ‘n huigelaar en katools verby.

  4. Harry!!!

    Eish … Huihelaar … jy sal moet bewyse bring voor jy my so kan sleg sê innie open baar … As jy nie die Bybel wil gebruik as verwysings raamwerk nie kies jy dan die platform dan praat ons die ding uit…

    Katools sê jy … nee man sommer net plein jags… maar dit by gesê mens hou groot mens gesprekke op grootmens forums … en as die Demokratiese wette sê dat mens sekere ding van sekere ouderdoms groepe weerhou dan doen mens nie wat Sondag maak nie …

  5. Hi Liewe Heksie …

    Ek staan en dink wat om jou te antwoord … maar ek dink ek is nou gat vol vir die kak argument …??? verstaan jy my punt …

  6. Wat vir julle eroties is maak dit nie reg nie. As a lesbeen vir jou kinders wil preek en haar sexuality in jou keel wil afdruk. Is dit ok? what is good for the goose is good for the gander.

    • Nou kom ons tot ‘n punt wat ons oor kan saamstem… Is dit my grondwetlikke reg om te kies wie vir my kinders preek? Hoekom moet Onderwysers wat slegs opgelei is om skool te gee die reg hê om my kind in hom of haar geloof in te forseer sonder dat ek geen beheer daar oor het nie…

      As ek nie saam met ‘n Kerk stem nie kan ek opstaan en uitstap… as nie van ‘n vriend hou nie kan ek sy geselskap vermy, maar ek moet my kind in die kloue van ‘n monster instuur om onderig te gaan ontvang wat ek nie noodwendig mee saam stem nie…

Comments are closed.