Wie besit jou besigheid?

Stanley Tam van Lima is die skrywer van ‘n wel gelese boek “God Owns my Business“.  Sy besigheid was baie suksesvol en die opbrengs daarvan kon van hom ‘n multi miljoener gemaak het, maar Stanley en sy vrou het verkies om slegs salarisse uit die besigheid te trek en het die winste van die besigheid terug geploeg in die koninkryk van God, of ter bevordering van God se koninkryk.

Later het God bonatuurlik vir Stanley versoek om ‘n werknemer van die besigheid te word.  Kort daarna het Stanley van sy aandeelhouding in sy besigheid afstand gedoen en werknemers daarvan geword.

Stanley skryf dat indien dit nie gebeur het nie kon hy ‘n trotse, materialistiese, selfgesentreerde geestelike mislukking geword het.  Stanley skryf dat daar nie so iets is soos ‘n deeltydse Christen nie.  Ons moet vir God vra om ons beroep en besighede om te skep in bedieninge.

As ons dit vir God vra en Hom toelaat, dan sal Hy dit doen.

Is jy bereid om jou beroep of jou besigheid oor te gee aan God sodat dit ‘n bediening kan word?

(Oorspronklik in Engels geskryf deur “Prime time with God by OS Hillman”

10 Responses

  1. Riaan

    Met respek gesê … ek het my lewe aan God opgedra in 1991, maar die swartes het dit oor geneem in 1994 en SARS besit my besigheid.

    Hulle belê selfs my Old Mutual aandele.

  2. riaan, are you an insurance salesman?, cause you sure are selling something ya aint got. Open yer mind bru, you dont have to sell BS or shovel smoke to believe.

  3. DI – Sê my, wie is jy en wat glo jy? Wat laat jou opstaan in die oggende en waarheen is jy oppad?

  4. Bierpens – Onthou nou weer… somtotaa…

  5. Hi Riaan

    Ek onthou die som totaal…

    Ek lewe in die som totaal van ‘n witman wees in ‘n post apratheid demokrasie…

    Ek sien die antwoord as ‘n veranderlikke met die laaste wit plakkers tal geraam op 250 000.

    Ek leef die haat van my voorvaarders op my kinders se skouers gelaai van twee honderd jaar se onderdrukking van mense regte.

    Ek luister na die leuns oor grens oorlog wat begin het by ‘n oer oue kolianistiese slawe wet wat ons voor moes sterf aan die grens.

    Ek is deel van die Somtotaal van gemanupileerde leuns.

    Steeds respekteer ek almal… ek neem uit die aarde wat ek nodig het om te kan bestaan en bere my deel van ongebruikte hulpbronne vir my kinders se kinders…

    My skaate kan nie aan rykdom aarde gemeet word nie, maar my onbaatsigte liefde vir my kinders en hulle kinders. Mag ek ‘n bruikbare liefde volle aarde aan hulle naalaat om te geniet en te beleef.

  6. * my skatte kan nie aan rykdom op aarde … (sorry)

  7. Soos ek DI, opsom, dink ek hy’s oppad werk toe!

  8. Ek is die sweet van jou aangesig, ek staan op om die doring in jou vlees te wees, ek gaan die geboortepyn van jou lewe wees…

  9. Hi DI

    Ek gaan jou nie toelaat nie. Die naaste wat jy aan my gaan kom met jou opmerkings is soos wat water kom aan ‘n eend se rug.

    Bierpens, ja die leuns, o die leuns wat so maklik geglo word

  10. riaan, Dont you see GOD in nature, in science, music, a smile and in the full range of emotion you felt this morning? Start living your life, it doesnt take much… You dont have to give up control… BTW, ek dek eende ook.

Comments are closed.