Ek luister eendag na ‘n praatjie van Arnold Moll wat handel oor Arende en hoenders. Dit is ‘n lang praatjie wat eintlik gaan oor motivering maar daar is ‘n diep boodskap daaragter, en dink ek, dat hy op daardie stadium nog nie werklik die impak daarvan besef het nie.
Ek kry vanoggend toe ek my epos oopmaak, ‘n uitnodiging om hier op die plaas te kom kekkel.
Dit is waaroor ek vanoggend wil gesêls. Waar bevind jy jouself? Is jy tussen die henne op die plaas, besig om te skrop om ook maar jou wurmpie raak te pik, of is jy ‘n arend wat besig is om op die wind te sweef?
Wat dink jy is God se plan vir jou? Wil God hê dat jy tussen die hoenders skrop of wil God hê dat jy in oorwinning leef? Dit is verseker God se plan dat jy in oorwinning moet leef. Ja dit gebeur soms, dat ons, soos Arnold Moll dit noem, ‘n “crash landing” maak tussen die hoenders, maar dan moet ons besef ons is nie gemaak om tussen die hoenders te skrop nie. As jy gaan toelaat om daar te begin skrop, gaan jou kort voor lank vergeet dat jy ‘n arend is en sal jy jou vermoë om hoog te sweef verloor.
So, skud jou vere reg, en styg weer op na hoër hoogtes, en as jy tussen die hoenders was, oorreed sommer ‘n paar om saam met jou te vlieg. God koester oor jou gedagtes van voorspoed en ‘n hoopvolle toekoms. Die enigste rede oor hoekom jy nog tussen die hoenders is, is omdat jy nie self die besluit geneem het om jou reg as arend uit te oefen nie. Laat toe dat die strome van die Heilige Gees jou onder jou vlerke neem en in oorwinning leef.
Filed under: Uncategorized | Tagged: Add new tag, Arend, hoender







Hi Riaan…
Thanks vir die lekker lees inskrywing… Ek kry ie die foto ding hier reg nie…
Jy is my een voor
Soms is dit so maklik en gerieflik om tussen die honders te skrop, maar om te sweef is sekerlik waarna ons almal moet streef.
Hi Bierpens. Party van my vriende vra vir my of ek ‘n prokureur is en of ek in die IT is (hi hi)
Xanika. Om te sweef is werklik nie so moeilik nie, want ons moet net die Heilige Gees toelaat om ons te dra.
Hi Riaan
Ja ek wonder of jy IT Prokereur is wat preek… Hehehe
Xanika – ek is altyd sinies… dit blyk baie alleenig te wees om ‘n Arend te wees.
Bierpens
Dalk is ek ‘n IT Leke Predekeur.
Jy is reg, daar is min wat wil uitstyg en die pad van oorwinning stap. Die meeste hou maar om saam met die stroom te vloei en die maklike pad te kies.
Maar, no pain, no gain
Sê ek mos – Riaan Sê ek mos…. eish …
Vat so katvis
riaan, eks daai hoenderhaan wat lyk of hy uitgepaas het. Ek wag vir aasvoels soos jy om te kom water drink. Ek gaan julle almal dek. Jy teel mos swak eienskappe uit jou plaashoenners uit.
Eish… Rowwe growwe Comment ….
Vryheid van spraak? Geloofs vryheid? …
Join the darkside Bp, we have cookies!
Ek sien julle ploeter net voort hier sonder om mooi te lees wat Riaan julle probeer se…
So, skud jou vere reg, en styg weer op na hoër hoogtes
Ek dink ons kan dit gerus doen…ons ag onself deesdae heeltemal te min!…Ons is God se volk! Ieder en elk van ons…
Al wat ek oor verskil Riaan is dat elke geloof die reg het om homself as Arend te sien, dis nie eksklusief net aan ons gegee nie…onthou net baie mense het crash landings nodig om hulself te vind en ons mag hulle nie verneder nie ne’, ons moet God se hand in alles respekteer.
Have you ever met somebody with such personal magnetism that they are always the center of attention? Possibly their personality or intelligence—but something about them is enigmatic. Well, that’s the way it was two thousand years ago with Jesus Christ.
According to Jesus, you and I are special, part of a grand cosmic scheme,
Donker Hoender skuus.. Darkside, neem gerus Ciska-Rene se advies.
Ciska, die probleem is juis met te veel regte. God is ‘n God van genade. God het ons elkeen ook ‘n keuse gegee. As ons besluit om tussen die hoenders te ploeter en toe te laat dat ons gedek word deur ‘n hoenderhaan wat uitgepas is, sal God daardie besluit van ons eer, maar dit is God se wil dat ons Jesus Christus aanneem as ons persoonlike saligmaker.
Ander gelowe het seker uit die menslike oogpunt regte, maar daardie regte gaan vir hulle niks beteken in die ewigheid wat voorlê nie.
Ons moet lief wees vir almal, en dit sluit in die wat ‘n crash landing gedoen het. Ons moet probeer om met liefde hulle skeppingdoel te laat ontdek, maar ons kan niemand dwing nie. Dit is elkeen se eie keuse.
Ja, C-R, die inhoud van die boek is vir ons almal oop. Hier gaan dit oor die interpretasie van die boek ( Konteks ). Aasvoels dink hulle het die hoofrol in GOD se movie, maar baie van ons hoenners is happy om extras te wees op sy plaas.
DI – Dit gaan nie oor wat die Arende van hulle self dink nie. Dit gaan oor wat God oor elkeen van ons dink. In God se oë is ons almal arende.
“maar dit is God se wil dat ons Jesus Christus aanneem as ons persoonlike saligmaker.”
Is Jesus nie God nie?
Jesus was who he claimed to be—God in the flesh—
As we look deeper into Jesus’ own words, a pattern seems to emerge. Jesus made radical assertions about himself that, if true, unmistakably point to his deity. Here is a partial list of such statements as recorded by eyewitness accounts.
* “I am the resurrection and the life.” (John 11:25)
* “I am the light of the world.” (John 8:12)
* “I and my Father are one.” (John 10:30)
* “I am the Alpha and the Omega, the First and the Last, the Beginning and the End.” (Revelation 22:13).”
* “I am the way, the truth, and the life.” (John 14:6)
* “I am the only way to the Father [God].” (John 14:6)
* “If you’ve seen me, you’ve seen the Father.” (John 14:9)Once again, we must go back to context. In the Hebrew Scriptures, when Moses asked God his name at the burning bush, God answered, “I AM.” He was telling Moses that He is the only Creator, eternal and transcendent of time.
Many people have lied for personal gain. In fact, the motivation of most lies is some perceived benefit to oneself. What could Jesus have hoped to gain from lying about his identity? Power would be the most obvious answer. If people believed he was God, he would have tremendous power.
He also chose to reach out to the outcasts (prostitutes and lepers), those without power, creating a network of people whose influence was less than zero. In a way that could only be described as bizarre, all that Jesus did and said moved diametrically in the other direction from power.
“Only two people ever astounded their contemporaries so much that the question they evoked was not ‘Who is he?’ but ‘What is he?’ They were Jesus and Buddha. The answers these two gave were exactly the opposite. Buddha said unequivocally that he was a mere man, not a god—almost as if he foresaw later attempts to worship him. Jesus, on the other hand, claimed … to be divine.”???
Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld, sodat hy kan heers oor die vis in die see, die voëls in die lug, die mak diere, die wilde diere en al die diere wat op die aarde kruip.” (Gen 1:26)
Genesis 1:26 (Amplified Bible)
Amplified Bible (AMP)
Copyright © 1954, 1958, 1962, 1964, 1965, 1987 by The Lockman Foundation
26God said, Let Us [Father, Son, and Holy Spirit] make mankind in Our image, after Our likeness, and let them have complete authority over the fish of the sea, the birds of the air, the [tame] beasts, and over all of the earth, and over everything that creeps upon the earth.(A)
Sien CR. God was nog altyd drie enig en slegs wanneer ‘n persoon Jesus aanneem en die Heilige Gees ontvang sal die persoon die volheid hiervan verstaan. Voor dit is dit altyd moontlik om met sinnelose pogings te probeer om God drie enig, se bestaan te probeer ontken.
God werk altyd met 3, Vader, Seun en Heilige Gees, die mens is Gees, siel en liggaam. Die siel is die een wat sal probeer om die bestaan van God teen te staan wanneer die gees van die mens nie wedergebore is nie. Eers wanneer die gees van die mens wedergebore word, dan kan die mens die volmag, omvang, drie-enigheid, ens van God so bietjie begin verstaan.
Listen bru, if i looks like 1 cock, i crows like a cock, i smels like a cock, i walks like a cock and i tastes like a cock, den i is 1 cock. STOP yer BS and come down ter drink sum H2O.